Wie moenie teen Covid ingeënt word nie?

Wie moet liefs nie die Covid entstof ontvang nie? Watter newe-effekte van die enstof is al in ons land aangemeld? Wat moet jy doen as jy geregistreer is vir die enststof, maar geen sms ontvang het nie?

Luister Woensdag om 11:30 in Gesondheid op RSG. Mari Hudson gesels met Dr Angelique Coetzee van SAMA om antwoorde te vind.

Daar’s is GEEN kontra-indikasie teen die entstof nie. Mense wat op kankerbehandeling is, lupus het, op teenverwerpingsmiddels is, of hartprobleme of enige ander gesondheidsprobleme behoort almal die enstof te ontvang.

Alle personeel van hospitale, klinieke, mediese praktyke en by ouetehuise en in aftree-oorde werk, behoort beslis ingeënt te word, volgens SAMA.

 

BBC berig: 1 Junie 2021

https://www.bbc.com/news/world-latin-america-57309538

A Brazilian town has seen a 95% drop in Covid-19 deaths after almost all adults were vaccinated as part of an experiment, researchers say.

Serrana, with 45,000 inhabitants, saw cases plunge after a mass vaccination with the Chinese-developed CoronaVac.

The team said those who had not been vaccinated were also protected by the reduction in the virus’s circulation.

The findings suggest the pandemic can be controlled after 75% of people are fully dosed.

Brazil has been hit hard by the pandemic, with nearly 463,000 deaths.

The country is struggling with a slow vaccination campaign due to insufficient jabs, while the average of daily deaths and cases remains high amid a lack of co-ordinated measures to curb infections.

 

Soortelyke plasings:

Sê nee vir obesiteit

Dit is moontlik om baie gewig af te skud sonder inspuitings, pille of kitsdiëte. Koskenner Marinda Engelbrecht het van 114kg tot 61kg gekrimp, van ‘n nommer 26 broek tot ‘n

Terugblik 2

Ons kyk terug op programme wat in 2025 baie luisteraarsreaksie uitgelok het. Ozempic/diabetes Vetsug is nou ‘n siekte op sy eie, en dit kan jou doodmaak, sê die wêreld se

Terugblik 1

Ons kyk terug op die belangrikste gesondheidsprogramme van 2025.

RSG Potgooie

Klik op die program, en jy sal die potgooie van die program vind. Aanddiens Aandgedagte Driesestig Dokumentêre Geestesgesondheid Geldsake Geloof wat grondvat Gesondheid Groeipyne Hoe verklaar jy dit? Intussen Kommentaar

Deel hierdie: